Trouvrou Resepteboek Sylvia Strauss
Trouvrou - Resepteboek deur Sylvia Strauss
Trouvrou - Resepteboek deur Sylvia Strauss
Trouvrou - Resepteboek deur Sylvia Strauss
Trouvrou - Resepteboek deur Sylvia Strauss
Trouvrou Resepteboek Sylvia Strauss
  • Availability: in stock Many in stock Out of stock You can purchase this product but it's out of stock

Trouvrou - Resepteboek deur Sylvia Strauss

R 390.00
Shipping calculated at checkout.
DESCRIPTION

Die Trouvrou Resepteboek bevat resepte uit drie generasies: Ouma se PlaaskombuisMamma se Dorphuis en Sussie se Flat. Die Ouma-afdeling dek meer ingewikkelder resepte soos koeksisters en wildspastei. Mamma se afdeling is effe makliker. Sussie s’n is baie eenvoudig en dek tientalle bymekaargooi disse.

Daar is selfs by elke afdeling oop invulblaaie vir jou gunsteling resepte en handige kombuiswenke om jou moeiteloos na n bobaaskok te laat lyk.

Dis 'n sagteband, 256 blad volkleur boek met 167 resepte en 65 kleurfoto's wat jonk en vars is met 'n kombinasie van modern en nostalgies.

Language : Afrikaans

Author : Sylvia Strauss

REVIEWS

RELATED PRODUCTS

BACK TO TOP